Welkom op Hugsmile.eu, die webwerf van Geoffrey de Belie! Ek is tans woonagtig in België, meer spesifiek in die oulike stadjie Sint-Niklaas. Ek is dikwels aktief op Wikipedia en IRC, waar ek 'n eie kletskanaal het.

Webtuistes

Ek het 'n aantal webtuistes met HTML 5, CSS 3 en PHP gemaak:

Sagteware

Ek het sommige rekenaarprogramme geskryf en aangepas. Ek het goeie kennis van C#, Visual Basic en Gambas. Voorbeelde hiervan is: Sien ook my GitHub profiel: Smile4ever

Gebruikerstyle en -scripts

Onderstaande gebruikerstyle en -scripts is met Firefox, Chrome en ander webblaaiers versoenbaar. 'n Oorsig kan op my profielbladsy op userstyles.org gevind word.

Gereedskap en toetse

www.000webhost.com